Wes-Kaap: 5 kandidate vir provinsiale leier van DA

Wes-Kaap: 5 kandidate vir provinsiale leier van DA

Vyf kandidate sal vandag meeding om die pos van waarnemende provinsiale leier van die DA in die Wes-Kaap.

Bonginkosi Madikizela het waargeneem as die party se tussentydse leier nadat Patricia de Lille onverwags aan die einde van Januarie bedank het.

Die kandidaat wat verkies word, sal die DA in die provinsie lei tot die volgende provinsiale verkiesingskongres wat later vanjaar plaasvind.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Be the first to comment on "Wes-Kaap: 5 kandidate vir provinsiale leier van DA"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This