“Wit boere steel water”

"Wit boere steel water"

Die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor water en sanitasie, Mlungisi Johnson, sê wit boere by Liebenbergsvlei en die Gariepdam steel water, asook tientalle mynhuise wat nie ’n waterlisensie het nie.

Hy het volgens Netwerk24 gesê die departement het egter te min wetstoepassers wat die waterdiewe kan vastrek.

Johnson sê die Nasionale Waterwet word nie toegepas nie en waterdiewe word nooit regtig vasgevat nie.

Armand Cloete
Bemarkings Bestuurder at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is die doodgewone man op straat wat soos almal verstom staan oor alles wat in die wêreld aangaan. Hy hou van dink en redeneer, soveel so dat dit sommige mense kan frustreer. Armand glo egter deur die regte vrae te vrae, kan jy dalk bietjjie nader aan waarhede kom. Hy was voorheen ‘n aanbieder by Radio Rosestad en tussen deur ook navorser en skakelbeampte by die Demokratiese Alliansie. Armand kon na drie jaar in die politiek nie meer die radio-gogga ignoreer nie en is nou ‘n voltydse politieke verslaggewer.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This