Woordfees deur groep vroue ontwrig

Woordfees deur groep vroue ontwrig

‘n Groep van sowat 30 jong vroue het gister die eerste dag van die Woordfees op Stellenbosch ontwrig.

Die groep het hulleself as die Anti-verkragting-veldtog geïdentifiseer.

Volgens die feesdirekteur, Saartjie Botha, gun die fees die protesgangers hul stem, maar sulke voorvalle maak dit egter baie moeilik om op ’n sinvolle wyse oor werklike brandpunte in die Suid-Afrikaanse samelewing te besin.

Armand Cloete
Bemarkings Bestuurder at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is die doodgewone man op straat wat soos almal verstom staan oor alles wat in die wêreld aangaan. Hy hou van dink en redeneer, soveel so dat dit sommige mense kan frustreer. Armand glo egter deur die regte vrae te vrae, kan jy dalk bietjjie nader aan waarhede kom. Hy was voorheen ‘n aanbieder by Radio Rosestad en tussen deur ook navorser en skakelbeampte by die Demokratiese Alliansie. Armand kon na drie jaar in die politiek nie meer die radio-gogga ignoreer nie en is nou ‘n voltydse politieke verslaggewer.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This