ZUMA MAAK U-DRAAI MET DERDE TERMYN BESLUIT

ZUMA MAAK U-DRAAI MET DERDE TERMYN BESLUIT

Pres. Jacob Zuma het sy uitlating dat hy hom nie vir ’n derde termyn sal verkiesbaar stel as leier van die ANC nie, teruggetrek.

Die 73-jarige Zuma het in ‘n onderhoud by die presidentswoning in Pretoria gesê die ANC sal hom lei in sy besluit om as leier van die regerende party aan te bly.

Dit volg nadat Zuma op 10 Oktober glo in die Mail & Guardian Zuma gesê het hy sal hom nooit, ooit vir ’n derde termyn verkiesbaar stel nie, selfs al word hy gesmeek.

Zuma het skielik ‘n u-draai gemaak en gesê as daar enigsins so ’n uitlating was, was dit slegs ’n opmerking, maar dat dit nie is hoe die ANC besluite neem nie.

 

 

 

 

Gerdie Karstens
Omroeper at Radio Rosestad 100.6FM
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Be the first to comment on "ZUMA MAAK U-DRAAI MET DERDE TERMYN BESLUIT"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This