“Zuma moet Strafhof toe vir misdade teen mensdom”

"Zuma moet Strafhof toe vir misdade teen mensdom"

Die voormalige Mej Suid-Afrika en gewese Mej. Wêreld, Anneline Kriel, sê president Zuma behoort voor die Internasionale Strafhof op klagtes van misdade teen die mensdom gedaag te word omdat hy niks doen om boere op hul plase te beskerm nie.

Business Live het berig dat Kriel na die skerp toename in plaasmoorde in Suid-Afrika verwys het.

Sy het gesê dat indien die ANC dit so belangrik vind om die weermag by die parlement te ontplooi tydens Zuma se staatsrede, Zuma sekerlik bevel kan gee dat die boere ook op hul plase beskerm moet word.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Be the first to comment on "“Zuma moet Strafhof toe vir misdade teen mensdom”"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This